Swak diens

Rapporteer swak diens hier. Ons sal dit op hierdie bladsye plaas en ook poog om 'n reaksie te kry by die betrokke instansie.

Klik hier om swak diens te rapporteer.

____________________________________

Druk F5 om te verseker die 
nuutste inligting word gelaai.

____________________________________

Christo Meintjie Kla:

"Ons het jou webwerf van swak diens op die internet raakgeloop.  

Ons was die 16de November 2006 in 'n motorongeluk.  Ons het die saak aangemeld by die Metropolisie en die Versekeringsmaatskappy (REGENT Leader Underwriting Management (PTY) LTD) gekontak en die eisvorms ingevul wat hulle aan ons gefaks het.  Ons het 'n kwotasie gekry by US Autobody in Pretoria-Noord en dit aan die Versekerings-maatskappy gefaks.  Ons het die Takkantoor verskeie kere geskakel en hulle sκ al die papierwerk is by Hoofkantoor en hulle werk daaraan.  Ons het verskeie kere die hoofkantoor geskakel om te hoor wat aangaan dat niks gebeur nie.  Hulle reaksie is dat hulle sal terugbel.  Hulle skakel glad nie terug nie.  Dit is nou al Januarie 2007 en ons wag steeds dat iets gebeur.  Dit is die swakste diens wat ons ervaar.  Dit is baie ongemaklik want ons moet sonder vervoer klaarkom. 

My selnommer is:  073 468 4572 / 073 087 0722
Regent Hoofkantoor:  (012) 683 1100
Regent Tak kantoor:  086 155 3233
Polisnommer:  AMH 15994
Ongeluks eisnommer:  OB 3803/11/2006
Hoop jy sal kan help.  Baie dankie vir die moeite

Vriendelike groete
Christo Meintjes"

Reageer hier op die boonste kagte.

_______________

Kobus van der Walt Kla

Ek het ‘n bietjie meer as ‘n jaar gelede ‘n NOVATEL WIRELESS 3G- kaart by MTN gekry en terselfdertyd ‘n kontrak vir 2 jaar se Internetskakeling geteken.
Ek het die afgelope paar maande al telke male probeer kontak maak met iemand wat my kan help wat bepaalde dinge aan betref t.o.v. o.a. die kontrak.  Daar is verskeie telefoonnommers wat geskakel kan word.  Daar is net geen manier waarop ek na hierdie nommers kan deurkom nie.  Verlede jaar het ek by twee geleenthede wel deurgekom maar die amptenare het nie eens geweet waarvan ek praat nie.
Daar is ook ‘n fasiliteit waar ek ‘n E-Pos kon stuur – ek het gevra dat iemand my moet kontak of net laat weet waarheen ek kan/moet skakel ten einde gehelp te word – nodeloos om te se – niemand het my ooit gekontak nie.
Ek is bevrees dat ek nie eens instaat sal wees om my kontrak iewers in volgende jaar te kanselleer nie, aangesien ek nie weet hoe waar en met wie ek kontak moet maak ten einde reelings hieroor te tref nie.
Kan iemand asb. Help ?!?!?!?!?!?!?!?!?!

BCnet reaksie:  Ons het Kobus versoek vir meer spesifieke inligting sodat ons MTN namens hom kan kontak.

Kobus van der walt laat weet verder:

Baie dankie vir julle uitstekende diens en ongelooflike moeite – GROOT waardering daarvoor
My rekeningnr. By MTN is:
 A1222985.
My 3G- kaart se nommer is (lyk my dit is waarop hulle werk):  083-269-1597
Nommers geskakel:  083-123-3667; 083-1-808; 083-1-555 (deurlopend oor ‘n tydperk van die afgelope 6 maande)
E-Pos gestuur na:  mtnsp@mtn.co.za  (ongeveer ‘n maand gelede – dalk bietjie korter/dalk bietjie langer terug – ‘n mens teken nie die goed aan nie, want jy vertrou ‘n groot maatskappy soos MTN tog immers!  Daar se hulle ook dat jy jou kaart se nommer moet gee, dan sal hulle ‘n SMS stuur – weet nie hoe ontvang jy ‘n SMS op ‘n 3G-kaart nie –  klink vir half belaglik – of is ek belaglik??? – ek is dom man alreeds 56 - het die SIMkaart in my selfoon gesit en tot nou nog geen SMS ontvang nie)
Gepraat met:  Die twee kere was dit telefoon operateurs wat my deurgesit het na nommers wat my kon help (dit moes ‘n grap gewees het – sarkasties) en daarom nie name gevra nie – niemand het dan aan die anderkant geantwoord nie – eendag ‘n halfuur aangehou.  Die ander keer het iemand wel geantwoord maar het nie eens geweet dat MTN iets soos 3G kaarte, Internetdiens ens. aanbied nie en nadat ek mooi verduidelik het, het sy gese ek moet my Diensverskafferskakel.  Vra toe wie dit is – sy weet nie!!!!!!!!
Sal nou weer probeer kakel en kyk wat gebeur:
Skakel: 083-1-808 - Geskakel 16:13 – Masjien antwoord
All of our Operators are currently busy, please stay on the line – 16:14
All of our Operators are currently busy, please stay on the line –  16:15
Advertensies asook verwysing na www.mtnsp.co.za word tussenin gehoor– dit het ek al vantevore probeer maar my vraag word nie daar aangespreek nie – het wel via hierdie Webwerf die E-Pos soos hieronder vermeld, maar geen reaksie/antwoord ontvang nie)
All of our Operators are currently busy, please stay on the line –  16:16
All of our Operators are currently busy, please stay on the line –  16:18
All of our Operators are currently busy, please stay on the line – 16:19
All of our Operators are currently busy, please stay on the line – 16:20
All of our Operators are currently busy, please stay on the line – 16:22  (hierdie dekselse “line” waarop ek moet bly sit raak dun en skerp)
All of our Operators are currently busy, please stay on the line – 16:23 (dit raak nou ‘n bietjie duur om so lank aan te hou vir ‘n selfoonnommer!)
All of our Operators are currently busy, please stay on the line – 16:24 (maar simple musiek wat hulle so in die aftergrond speel vir ‘n maatskappy wat genoteer is op JSE!)
All of our Operators are currently busy, please stay on the line – 16:25 (so lank - is dit moontlik?)
(ja bla-bla ek weet nou al ek kan MTN Banking doen – daar sal julle seker gou antwoord, want dit is mos nuwe besigheid)

All of our Operators are currently busy, please stay on the line – 16:29 (is dit aanvaarbaar om reeds 15 minute aan te hou?)
Gaan nou aflui en 083-1-555 probeer 
16:30 (afgelui)
Skakel 083-1-555 (16:30) (Corporate Help Desk) – Kom dadelik deur (dis mos geld in hulle sak as ek deurkom) en se net dankie dat ek hulle gebel het – dieselfde verveelde deuntjie!
Nog steeds net deuntjie 
A ene Dakaro antwoord!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Hy kan my nie help nie, maar se ook date k my Service Provider moet skakel en ten minste se hy nou vir my wie my SP (M-Tell) is (vorige persoon kon dit nie se nie) en gee vir my die volgende nommer – 083-1-808 – BACK TO SQUARE ONE !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! 
Probleem:  Ek wil weet wanneer my kontrak verval en wat my te doen staan om te kanselleer wanneer die tyd verby is, maar niemand kan of wil my oenskynlik help nie.

Reageer hier op die boonste kagte.

_______________

 

Goeie diens

Rapporteer goeie diens hier. Ons sal dit op hierdie bladsye plaas en die betrokke instansie verwittig van jou pluimpie.

Klik hier om goeie diens te rapporteer.  

 

Pluimpie aan Cyberworks vir uitstekende diens. Ons het op nuwejaarsdag 'n probleem ondervind met ons webadres: www.bcnet.co.za  Een oproep na Andrι van Cyberworks, en die probleem was gou (op die vakansiedag) reggestel.  Cyberworks spesialiseer in sagteware ontwikkeling en digitale oplossings vir Internet platvorms, waaronder ook webontwikkeling.  Klik hier. Voorgestel deur: Braam [IntroData]. 

 

 

 

Sκ jou sκ

Sκ jou sκ oor: Bekendes | Geweld in SA | Wat dink jy van SA Rugby? 

Stel 'n onderwerp voor



Swak diens Grrr !


Reaksie vanaf REGENT:

Mnr. Robin Shaw (Hoofkantoor Regent) antwoord:

"Thank you for giving me the opportunity to respond to this issue. I do apologize if it is in English but I am sure you will all understand. I have spoken with Mr. J.C. Meintjes earlier today and have apologized on behalf of LLEADER UNDERWRITING MANAGEMENT. The problem came in where the client's claim forms had not been passed on from our call centre to our claims department. The situation was addressed severely and the necessary disciplinary steps taken.

In the interim, I had our assessor come out from Johannesburg urgently and had the vehicle assessed and had the repairs authorized. I have also arranged a courtesy car for the client so he will no longer be inconvenienced. I will personally monitor the progress of Mr Meintjes vehicle repairs.

I must agree a valuable exercise was learned in this unfortunate situation and I will make sure that these events do not re occur."

Reageer hier op die boonste kagte.

Alhoewel foute gemaak was, is dit die reaksie op die foute wat werklik saakmaak.  Ek dink dit was 'n uitstekende reaksie. Wat sκ julle?
Braam BCnet
Sκ jou sκ: hier

 



Goeie diens!

Tuisblad  | Kontak ons | Voorstelle