Spesiale versoeke
Plaas ‘n versoek - Bcnet tuisblad
|
Hennie
versoek: Hi Ek is op soek
na 'n huisie of 'n woonstel wat ek saam met iemand kan deel. As iemand dalk
'n persoon nodig om saam te deel, sal ek baie bly wees maar as iemand baie
geld vra vir huur, het ek net pensioen, kan net R800, R900 betaal per maand.
Laat asseblief weet voor end van Julie of November 2010. SMS na my
0793441991. Ek is doof. Baie dankie, sal baie waardeer wees!! Of kan epos na hendrik.randall@gmail.com Hennie Randall |
|
Hans
versoek: Ek wil weet of kan
iemand my help met n 2 slaapkamer woonstel wat ek wil huur vir my en my
dogter vanaf 1Maart 2010,ek werk in centurion en die verkeer is net te erg
vir my , ek sal dit baie waardeer indien iemand my kan help al is dit n tuin
woonstel of duplex in centurion of lyttelton omgewing.Ek kyk in die prys klas
van R3500---R4000 P/MD,JULLE KAN MY KONTAK BY 0823708165 BAIE BAIE
DANKIE hans.hemhaka@gmail.com |
|
Lynette
versoek: 'n Ruim tuin-woonstel / studio om te huur in die
Centurion-area met veilige parkering vir my motor, asb. Ek kan +/-
R1400 - R1600p/m betaal. Die plek hoef nie gemeubileer te wees nie, ek
het die nodige meubels. Ek vra asb dat die woonstel 'n kombuisie asook
'n stort/wc/whb het. Sal dit waardeer as ek 'n woonstel kan kry in
'n stil omgewing met rustige eienaar/s! Baie dankie en blessings!
Laat asb 'n boodskap by 0729181557. |
|
Karen
versoek: Kan iemand my asb help soek na n
huis om te huur op n plaas plot of dorp |
|
A.
Visser versoek: Help asb! In watter volgorde vind huwelikseremonie
plaas en wat is tradisionele afrikaner manier? Wie stap wanneer in? Bruidegom, ouers, gevolg? ens?? fest@namibnet.com |
|
Nadine
Scheepers versoek: Ek is opsoek na Kwazulu Natal See vakansie plekkie naby
die strand… het 3 kleintjies. Pryse is so buitensporig!! +- 20 Desember – 09
Janaury vir so 7 – 10 daë
mangodesign@mweb.co.za |
|
Karen versoek: By UMK IS DIE VOLGENDE POSTE BESKIKBAAR1)Process Plant
Production Foreman2) |
|
Ria versoek: Ek is op soek na mooi versies vir n kaartjie vir n Verlowing Dankie met vriendelike groete Ria Rialuv@cybersmart.co.za |
|
Tia versoek:
Ek is opsoek na blyplek vir ‘n mans student volgende jaar in Pretoria
(hatfield/brooklyn) omgewing. Sou verkies dat hy by mense in woonstelletjie
loseer. Laat my weet as jul van iets te hore is. Tia. Tias@foskor.co.za |
|
Marietjie versoek: Ek is opsoek na 'n
bady angel pop . soek 'n part van arm. indien u enige part het laat weet asb
Marietjie by sel 084 569 6444 . |
|
Erika versoek: Soek asb n vakansie
plekkie in die Suid kus vir vier mense teen n billike prys van die 17de Des
tot en met die 29ste,sal u my so gou as moontlik help asb. Langenhoven.erika@yahoo.com |
|
OP soek na ‘n goeie blyplek. Ideaal sou wees as ek
’n wooneenheid (WOONSTEL OP ERF) in ’n huis wat vir besigheidsdoeleindes
gebruik word, kan bekom. Ook bereid om te onderhandel oor rekenaardienste wat
ek vir die eienaars kan lewer. Toegangsroetes na Johannesburg/Midrand is
belangrik. Skakel Allan 0827899668 |
|
Op soek na ‘n woonstel 2
slaapkamer of slaap en groterige oopplan sit-kombuis area op besigheidsperseel
vanwaar ek ook my eie besigheid kan bedryf. (Moontlik slaapkamer bo)
(Rekenaar en assuransie vervangingsdienste - min voete) Verkeislik naby
Johannesburg/Midrand/ Kempton Park/ Irene toegangsroetes. Ek is allennlopend
en goeie verwysings in terme van betroubaarheid. Kontak Marthinus by 072 231
14098 |
|
Tuinwoonstel/meenthuis/woonstel. Ek het gewonder of iemand
weet van ‘n 2 slaapkamer tuinwoonstel/meenthuis/woonstel in die Kloofsig,
Lyttelton, Centurion omgewing wat te huur is vir ± R2 700 – R3 000 per
maand. Ek wil nie graag agter op iemand se erf bly nie. Ek soek
‘n plekkie wat verkieslik ‘n tuin het. Ek is ‘n 38 jarige geskeide vrou
met ‘n dogter van 14 wat op die stadium nie by my bly nie. Ek werk in
die Lyttelton omgewing daarom is ek op soek na blyplek wat naby is. Ek
ry tans ± 40km per dag werk toe en huis toe. Ek hoop iemand kan my help.
Asseblief kontak my by (012) 664 – 7977 of Colette@pharma-ethics.co.za.
Baie dankie. Colette
nuwe eiendomskursus NQF4 Hi , ek wil graag meer inligting
bekom oor die nuwe eiendomskursus NQF4 wat deur voornemende en bestaande
eiendomsagente gedoen moet word. Sekere instansies kwoteer my tot R 13500.00
wat ek dink belaglik is. Word die getrouheidsfonds-sertifikate nog aangebied
of nie? (Bloemfontein-area) Groete Riaan Riaan.Smit@parexel.com
Sleepwaentjie benodig Ek wil graag 'n nuwe of gebruikte sleepwa aankoop om tuinvullis en bourommel te verwyder. Skakel asb. vir Braam by 082 858 3569 of 012 654 5052 Kwotasie asb. vir boomsloping. Ek moet 'n paar bome sloop
om plek te maak vir bouwerk. Kwotasies sal waardeer word. Skakel
asb. vir Braam by 082 858 3569 of 012 654 5052
http://www.haleluja.co.za/
TM
Gewrigspyn
SKILDKLIER EN OORTOLLIGE GEWIG
Rolstoel benodig. Ollie is 'n MS lyer wat
wil werk, maar min werk kry agv sy gestremdheid. Sy rolstoel het
ingegee en is onherstelbaar. Is daar iemand wat kan help?? [Lees
meer] Wat dink jy? Reageer
hier
Cotie Steyn sê: |