Soek iemand
Plaas ‘n versoek - BCnet tuisblad
|
Ek is opsoek na Brad Haddad, het hom ontmut in Welkom een jaar by Phakisa en di street
festival, kontak my by lisie.marsh@gmail.com |
Mense bo 45 Rekenaaropleiding R590 Ons herhaal baie
en stadig! Tel: 012 654 5052 |
|
|
Ek
is opsoek na Mike
Odendaal of enige familie
of friende van hom. Hy het in 1972 in Eshowe gewerk
en was woonagtig in Pietermaritzburg. Mike se suster was in Voortrekker Hoerskool in Pietermaritzburg ST 7 in 1972, en was vriende met Antoinette Oosthuizen. Enige inligting sal wardeer word. Kontak Lelanie 083 789 0970 of jheydenrych@vodamail.co.za. |
||
|
EK IS OPSOEK
NA DIE JACOBS EN MEIRING FAMIELIES VAN KRUGERSDORP AREA (JHB) EK WAS AANGENEEM
GEWEES DEUR SUSSIE EN TJUPPY JACOBS EN N DOGTER AMANDA JACOBS(GETROUDE
VAN IS VAN DER WESTHUIZEN) AMANDA SE MAN IS ANDRE VAN DER WESTHUIZEN.ENIGE
FAMIELIE LEDE MET DIE VOLGENDE FAMIELIE NAME: RAYMOND JACOBS (OORLEDE) OF
ENIGE VAN SY SUSTERS, TANNIE LEONOR JACOBS,ANTHONY JACOBS (GELEER VIR
PASTOOR). ASB AS ENIGE IEMAND IEMAND VAN HULLE KEN
SAL EK GRAAG WIL HE DAT U MY MOET KONTAK MY NAAM IS GAWIE (GABRIEL) DU
PLESSIS EN EK WAS OF IS DIE BROER VAN AMANDA JACOBS. MY CELL NO. 0721994183. |
||
|
Ek is opsoek na ‘n Gert of Gerhard Ludick wat in 1982 se tyd in die Klerksdorp-Stilfontein-Orkney
area gewerk het. Hy het
‘n seuntjie gehad in Januarie 1983 maar ek glo nie hy
weet van dit nie. Dit sal
baie vir my beteken om hom
op te spoor. Susan (Roux) Vrystaat
<vrystaat@mweb.co.za> |
||
|
Ek is Albert en is op soek na oorlewendes
van die Stytler gesin van
Tamboerskloof by name Alida
en Bebe Stytler Skoolmaats van
die 40'er jare Jan Van Riebeek
epos livword@afrihost.co.za
. Hulle sal nou in die 70'er jare wees. |
||
|
Ek soek na twee ou kennisse
van 1940-1950 skooljare. Bebe en Alida Stytler van Tamboerskloof en JvR hoeerskool. Ken nie hulle getroude vanne nie. Pa was beroemde skrywer Herman Stytler. Enige inligting wat van hulle geword het sal waardeer word Met
dank. Albert Stemmett. Kontak op e-pos loesbert@afrihost.co.za, |
||
|
Ek soek nog na 4 persone vir n reunie vroeg in 2012 te Boshof. |
|
|
|
Jean Otto
(van der Schyff) is op soek
na Ria Scrage
(Kruger). Ons was saam
op skool by Hoerskool
Rustenburg. Sy en haar
man het later Betlehem toe verhuis.
Haar suster is Thea en een van haar broers is Willie. Sy is getroud met Pieter Scrage en hulle het 'n seun Pieter gehad. Beide het in die bank gewerk. Kontak Jean by aloe@botsnet.bw of (00267) 3909166 of 3180189 |
|
|
|
Ek is opsoek na my biologiese ma en pa. Ek is as Liesl Erasmus gebore op die 6de
September 1975 My ma is Anna Sophia
Erasmus My pa Sarel
van der Merwe
Die laast adres is
33 Pupin straat Vanderbijlpark Konatak my asb op Annanda.debeer@gmail.com
Annanda De Beer |
|
|
|
Ek is Elmarie ek is opsoek na, Eric voorheen
woonagtig in Queenswood
in Pta, Willem Burger Hoerskool
Tuine. Elmarie Farber (012) 309 8756w, Fax no: (012) 309 8783 0722646442
-mail address: ElmarieF@nda.agric.za
|
|
|
|
My naam is stephanus (steve) nigrini, ek het n kind gehad by mary lou ( sandy )hirshon in 1972 wat toe aangeneem was in kaapstad. Kan iemand my help om die seun/dogter
op te spoor. Dit was in
1971/72. my sel is
0795295901 of email;
stevetax@vodamail.co.za. Byvoorbaat dank. My ouderdom nou is 61. |
|
|
|
Ek is opsoek na die volgende matrieks van 1981 van
die Hoerskool Newcastle:Elsabe Botha,LynetteBrown,Frank Fensham,Fransie
Herbst,Cathy Koekemoer,Maria
Steenkamp,Lucy Swart,Hannelie
Theron,Rene van Zyl,Kan hullemy asb kontak
vir `n reunie Sept 2011 Riaan Eekhout 082 807 6048 of riaan.eekhout3@gmail.com |
|
|
|
Ek doen navorsing
oor die ERASMUS familie.
Spesifiek nasate van
CHARLES ERASMUS en ELIZABETH CATHARINA ERASMUS (geb
Henning). Hulle kinders
se name: ABEL HENDRIK, ANNA MARGARETHA (getroud met
Gillaume Christoffel Vermeulen), ELIZABETH CATHARINA (getroud
met Hendrik Petrus van der Walt), JAN HENDRIK (getroud met Andriesina van der
Walt), ELSJE JOHANNA (getroud met Gabriel Petrus Minnaar), SOPHIA JACOBA JOHANNA (getroud
met ene Venter), CHARLES en MARTHA ALETTA JOHANNA (getroud met ene Oosthuizen). Hierdie familie het in en om Pretoria gewoon (laat 1800’s) ENIGE inligting welkom. Lynette
Schultz shultz@telkomsa.net |
|
|
|
Ek soek ook
baie spesifiek na sekere van die kleinkinders van JAN
HENDRIK EN ANDRIESINA ERASMUS (geb Van
der Walt), nl hul twee dogters, ELIZABETH CATHARINA DAMES
(SY WAS VOORHEEN GETROUD). Haar dogter se naam is/was DOLLIE
LANDMAN (Elizabeth Catharina Levinia) wat met FANUS OELOFSE getroud
was. Hulle het ‘n seun,
MICHIEL gehad en jare gelede in Swartruggens gewoon. Die tweede dogter was CORNELIA
MAGDALENA BOOYENS (BOOYSEN). Sy het bekend gestaan as Nelie. Sy was met ‘n JAN
BOOYSEN getroud en hulle
het twee kinders gehad, nl Gesiena (Pien)
en Jan (John). Hulle het in Pretoria gewoon. Lynette
Schultz shultz@telkomsa.net |
||
|
My naam is
Rita. Ek is op soek na Pamela Gail Marsh,
Sy is gebore in
Johannesburg Algemene Hospitaal,
op die 1ste Julie 1975. Indien enige-iemand inligting het, mort hulle my asb kontak op 0832289240 |
||
|
My naam is
Rita. Ek is op soek na Mouneen Mostert. Ons was saam op skool. Dit was die Hoerskool
Roodepoort. Dit was aan
die begin jare van 1960. Sy
is moontlik met Danie Deysel getroud. Kontak my asb by: rita@arietadoors.com |
||
|
My naam is
Rita, ek is op soek na Basie en Annatjie Nel.
Hulle was woonagtig in
Pietersburg. Annatjie se nooiensvan was Smith.
Sy was my kamermaat op Pta. Onderw. Kol. In die jare
1965 en 1966. Kontak my by rita@arietadoors.com |
|
|
|
Ek is opsoek na ou vriende
van my van Langenhoven
Hoerskool van 1989-1994. Spesifiek
ook na Marius Grobelaar wat in Gerrit Maritz Hoerskool
was. Asook
Rudi Peens wat tans in Duitsland
woonagtig is.
Ms B Botha Directorate
: APIS Telephone No: 012 309 8764 Fax No: 086 642 5204 |
|
|
|
Ek is op soek na al my vriende on Hoerskool
tuine van 1996-2000. Ek kan nie op face book gaan nie. Werk
block ons face book E-pos my asb will graag van julle hoor.!!!! Elmarie Farber
National Dept of Agriculture, Forestry &
Fisheries APIS: Administration Office
Contact no: (012) 309 8756 Fax
no: (012) 309 8783 |
|
|
|
Ons is opsoek na
inligting oor Aletta Susanna Ludick (Swart) se familie. Sy is gebore op 10 November 1917 en was getroud
met Jimmy Swart. Sy het 'n suster (Sophie) en 'n
broer (Abel) gehad.
Abel en sy gesin het op Oberholzer en later Randfontein gewoon. Ons is besig met die familieboom, maar kan geen inligting oor die Ludicks opspoor nie. Stuur inligting asb. aan lenenstella@iburst.co.za |
|
|
|
Hi ek is Pierre Nel. Ek is opsoek na ‘n ou skoolvriend
van my wat in 1989 gematrikuleer
het aan Sybrand van Niekerk in Sabie. Sy naam
is Barnie Zietsman. Sy ouers het net buite kant Lydenburgh,Mapumalanga gebly en met
kiewie vrugte geboer. As enige iemand iets weet
kan julle my e-pos by jpnel@risp.co.za. Enige inligting sal waardeer word. |
|
|
|
My naam is Rita. Ek is op soek na Pamela
Gail Marsh, Sy is gebore in Johannesburg Algemene
Hospitaal, op die 1ste Julie 1975. Indien enige-iemand inligting het, mort hulle my asb kontak op 0832289240 |
|
|
|
Ek doen
navorsing oor die ERASMUS
familie. Spesifiek nasate van CHARLES ERASMUS en ELIZABETH CATHARINA ERASMUS
(geb Henning). Hulle
kinders se name: ABEL HENDRIK, ANNA MARGARETHA (getroud met Gillaume Christoffel Vermeulen),
ELIZABETH CATHARINA (getroud met Hendrik Petrus van der Walt), JAN HENDRIK (getroud met Andriesina van der
Walt), ELSJE JOHANNA (getroud met Gabriel Petrus Minnaar), SOPHIA JACOBA JOHANNA (getroud
met ene Venter), CHARLES en MARTHA ALETTA JOHANNA (getroud met ene Oosthuizen). Hierdie familie het in en om Pretoria gewoon (laat 1800’s) ENIGE inligting welkom. |
|
|
|
Ek is Christa Theron ek is nogsteeds opsoek na Retha
Pretorius
wat saam met my broer Marius Theron in Matriek in 1983/84 was my email adress
het verander en my selnommer
dit is nou Christa@goldeneyesecurity.co.za
of kontak my by 0722298041 |
|
|
|
Ek (Corné Serfontein) is
op soek na my
biologiese vader Nicky
O'Neill (nie seker
van spelling). My name op geboorte sertifikaat is opgegee as
Cornelia Gertruida du Toit (gebore
08/11/1966) te Burgersdorp.
My biologiese moeder is Emmerentia Thysse. Hul het destyds in Port Elizabeth
ontmoet terwyl sy as leerling verpleegster gewerk
het. My pa was 'n leerling boukontrakteur.
Ek het by my oupa en ouma grootgeword (Koos en Henna du Toit). Ek sal enige inligting
van my pa of naaste familielede
waardeer. Kontak asb Corné by 084 527 9622
of
serfie@hotmail.com |
|
|
|
Ek is opsoek na
familielede van Martha Elizabeth Jacoba Ferreira en Gert
Ferreira van Janfourieskraal naby
Calitzdorp. Ek kan gekontak word by colivier@storm.co.za Charmaine Olivier |
|
|
|
Ek Tommie is op soek na Louise
“Fourie”,
sy was in Hoerskool Ogies, kontak my by
Tommie.stevens@gmail.com. |
|
|
|
Hi ek is Stephanus Engelbrecht en is op soek na Eva Richter. Ons was pen vriende. Sy het gewoon in 4 Maskew str, Van der Bijl park en die telefoon nr daar was 016-325420. Sy kan my kontak op my email: billy@letsdive.co.za |
|
|
|
Ek is opsoek na Dr Hennie Reyneke
wat werksaam was te Tshilidzini Hospitaal gedurende
1970’s Hy was ook werksaam te Elim
Hospitaal gedurende the
1980’s. My e-pos ejgreeff@gmail.com. Dankie Elsie Greeff |
|
|
|
Ek is opsoek na 'n vrou met die naam van Catharina Jacoba Kotze van Benoni omgewing, weet nie of sy weer
getrou het nie. Sy het 'n geboorte geskenk aan 'n dogter in die St. Mary's Hospitaal
Kaap omgewing op 14
November 1968. As enige iemand
vir meer inligting het of meer inligting met my kan deel kontak my by 076 730 5336
of ladiaschutte@live.com Groete Kobus |
|
|
|
|
|
|