Tuisblad | Kontak ons | Voorstelle 

Kom snuffel saam

Iets om by te voeg?  klik hier

Akkommodasie  -  Eiendom  -  Koop en verkoop  Rekenaaropleiding:  mense bo 45!  -  Alleenloper vriendekring

Johannesburg
Greenwood Manor. Tel: 011 888 1747,  Fax:  011 888 5932 
Surrounded by the sumptuous scent of peach trees, Greenwood Manor offers comfortable home from home accommodation. With a cosy ambiance, a perfect setting for those who wish to be within the hub of  Johannesburg, but with the sensation of tranquil surroundings in the countryside. We provide traditional English charm with an African flair. The house is decorated in a classic style, and with only 9 bedrooms, itís a guarantee you will be made to feel like the only one there.
You can settle down with a good book for the night in the lounge or experience a truly African afternoon while sitting on the wooden deck enjoying an afternoon sundowner. For relaxing and unwinding why not try the gym, jacuzzi, tennis court, the two swimming pools or the entertainment area.
Just fifteen minutes away from Sandton CBD and in close proximity to all of  Johannesburgís internationally acclaimed restaurants and hot-spots.
We set the standard by providing all of our rooms with the extra comforts required including: Telephone, Internet Connection (in main house only), Television with MNET
Tasty breakfasts are included in our service and personalized private dinners can be arranged for our guests.

-----

Graaff-Reinet
Karoopark Gastehuis,
81 Caledon Street, Graaff-Reinet

Karoopark Gastehuis is sentraal geleŽ in Graaff-Reinet, naby alle musuems en onderweg na die Vallei van Verlatenheid.  Familie-eenhede as ook dubbel & enkelkamers is beskikbaar in die tuin. 
Alle eenhede het Televisies, koffie & tee geriewe.  Ons bied veilige parkering, 'n swembad, 'n A'la Carte Restaurant & Kroeg, as ook Buffet Ontbyt
Sien gerus ons webwerf www.karoopark.co.za of email ons info@karoopark.co.za vir meer inligting.
Tel:  +27 (0)49 8922557, Fax: +27 (0)49 8925730

-----

Graaff-Reinet
Graaff-Reinet - Camdeboo Cottages 16 Parliament Straat, GRAAFF - REINET
Camdeboo Cottages is geleŽ in die hart van historiese Graaff-Reinet, alle selfsorg eenheide het 'n tenvolle toegeruste kombuis, 'n eetkamer/sitkamer met televisie en lugverkoeling. Familie-eenhede as ook eenhede met dubbelbeddens is beskikbaar.
Ons bied veilige parkering, 'n swembad, Restaurant & Kroeg fasiliteite & Buffet Ontbyt
Sien gerus ons webwerf www.camdeboocottages.co.za of email ons  info@camdeboocottages.co.za vir meer inligting.
TEL:  +27 (0)49 - 8923180,  FAX:  +27 (0)49 - 8910919

-----

Rietfontein
Selfversorgende Bejaardes

Gerieflike Dubbel en Enkel Kamers
Etes en wasgoed ingesluit
Gemeubelerde Kamers TV in alle Kamers
Vervoer na Winkels op Maandae,Woensdae,en Vrydae
Privaatheid as U verkies,  Ruim huislike atmosfeer.
Kom geniet U oudag met ons, en wees U self.
Baie Veilig,   Onmiddellik Beskikbaar....
Skakel:    (Jenny)    0711641144   

-----

Olivedale
Birch Tree Cottage B&B is in Olivedale geleŽ, binne loopafstand van die Olivedale Kliniek en All-Saints winkelsentrum. Ons is naby Montecasino, Fourways Mall, die Coca-Cola Dome, Northgate winkelsentrum, Randburg stadsgebied en Bryanston. Ons kamers het almal hulle eie badkamers en daar is DSTV in die voorkamer. Ons tuiste is veilig en daar is ook veilige parkering vir jou motor. Ons pryse is ook baie billik!
Hoewel ons in die "stad" geleŽ is, sal jy nog outydse gasvryheid en vriendelikheid hier vind.
Maak jouself tuis - hier is jy welkom.
Rona Marx, Birch Tree Cottage B&B, 20 Christo Avenue, Olivedale, 2158
Tel. +27 11 462 9709, Mobile. +27 82 561 6038, Fax. (Binne SA) 086 671 4618

-----

MOSSELBAAI
15 Luukse en suite kamers met asemrowende uitsigte oor Santos strand,die hawe en Outeniqua berge.
Almal beskik oor DSTV,kluis,telefoon en tee en koffie fasilitieite. Van ons kamers het ook 'n mini kroeg.
Die strande,seiljagklub,hawe,sakekern en ander toeristeaangeleenthede is binne gemaklike loopafstand.
Geniet ons swembad,dameskroeg en jacuzzi.
Konferensiegeriewe vir groepe van tot 40 is beskikbaar.
Die Edward Charles bied u uitstekende diens. Kom beproef dit gerus.
Tel: +27 (0)44 691 2152    Faks: +27 (0)44 690 2742  Epos: edwardcharles@mweb.co.za  Web: www.edwardcharles.co.za

-----

Johannesburg  Accommodation- 
LUXURYLETS -
Executive suites Sandton
Villa Via        Waldorf     77 GRAYSTON          254WestRd S.

Superbly appointed 2 & 3 bedroom units with daily servicing.
Fully equipped & furnished  with full DSTV.
Prime position  &  secure complexes.
Daily, weekly, monthly rates 

Email  : bookings@luxurylets.co.za  SA cell #  072 645 1628 / 082 948 1228

-----

Eastern Cape, Addo Region, Zuurberg Road
Camp
Figtree welcomes you to the era of colonial sophistication, to the beauty of the African continent and the warm friendship of the Eastern Cape Province. Take time to make yourself at home with us, explore the beauty of the Zuurberg Mountains and be enthralled by the Elephants of the region. Resting between the 12 000 ha Riverbend conservancy on the Southern boundary and the Addo Elephant National Park to the North, the camp boasts 270-degree views over the Afro-Mountain valleys, which fall away on all sides.
Contact Karen: Tel.  +27 (0)42-233 1291 / 082 659 0847
reservations@campfigtree.com
http://www.campfigtree.com

-----

Pretoria
Colbyn Guest Lodge
107 Amos Street
Colbyn, Pretoria.
Dieter en Marianna Mertz
Tel: 012 430 6426
Fax: 012 342 4817
Cell: 082 890 5352
Website: www.colbynguestlodge.co.za

-----

Bloemfontein 
Florentia Guest House,  2c Louis Botha str, Waverley Bloemfontein  9301

Tel/Fax: 051 436 7847Cell:  082 853 7472, Email: florentia@internext.co.za 
Web.  www.florentia.co.za

-----

HALFPAD TUSSEN DIE KAAP & GAUTENG
Marinas Gastehuis Ė jou oornag stop langs die N1.
Weg van die geraas van die N1 Ė lekker karroo skaaptjops en Engelse ontbyt.  R220 per persoon, Bed en ontbyt
Skakel Wilna by 053 693 0142, Of boek sommer self op ons webwerf: www.onsdorp.com/marinas

-----

PORT ELIZABETH
SEA OTTERS LODGE

Luukse Gastehuis & Funksie / Troue lokaal
.
Toekenning ontvang as een van Suid Afrika se bestes.
Direkte toegang tot die strand.  Alle vertrekke met see uitsig.  
Self help braai geriewe. 
Web: www.seaotterslodge.com
Epos:
info@seaotterslodge.com
Tel: 041 378 1756,  Faks: 041 378 1384, Sel: 082 657 5577

Verskeie selfsorg / selfdiens akkommodasie eenhede in Port Elizabeth
Web: www.seaotterslodge.com  Epos: pierre@seaotterslodge.com
Tel: 041 378 1756  Sel: 082 657 5577

-----

PRETORIA - RIETFONTEIN
Dazzel-Bee's Oornag Akkomodasie:
Enkel   R150.00,  Dubbel R250.00

Rietfontein Gauteng Pretoria
Jenny Nel  Sel: 0711641144
ook op Skype

-----

KAAPSTAD Ė selfsorg woonstelle of huise beskikbaar teen baie billike pryse.  12km vanaf V & A Waterfront.
ANITA REED. e-mail: fundraiser@vera.co.za
Cell:  082 4428894, Fax:  021 x 696-4877, Work:  021 x 696-2844

Ek verhuur ons skoolkoshuise gedurende enige skoolvakansie.  Pryse wissel vanaf R75 Ė R85 per persoon per nag.  Selfsorg.  Baie geskik vir verblyf vir TWO OCEANS MARATHON wat op 20 Maart 2008 plaasvind.
ANITA REED. e-mail: fundraiser@vera.co.za
Cell:  082 4428894, Fax:  021 x 696-4877, Work:  021 x 696-2844

-----

Uvongo KZN Suidkus
VAKANSIE WOONSTEL TE HUUR NUUT GEBOUDE WOONSTEL BLOK
TE UVONGO KZN SUIDKUS
ENKELE METERS SE STAP VANAF SUPERMARK, APTEEK, DOKTERS, WASSERY, MOTORHAWE., DRANKWINKELS, TALLE RESTAURANTE EN VEEL MEER.
BAIE NABY AAN UVONGO HOOFSTRAND ( U HOEF NOOIT U MOTOR TE GEBRUIK NIE )
ALLE GERIEWE SOOS TV, DVD SPELER DSTV ( NEEM EIE KAART )
ONDERDAK PARKERING MET SEKURITEITS WAG
2 SLAAPKAMERS MET SLAAPBANK IN SITKAMER
WOONSTEL TENVOLLE TOEGERUS VIR ĎN SORGLOSE VAKANSIE
UITERS BILLIKE TARIEWE
FOTOS BESKIKBAAR OP AANVRAAG
SKAKEL: 083 562 7193 

-----

Oudtshoorn.
Langenhoven B&O
is geleŽ in die hartjie van die Klein Karoo Ė Oudtshoorn
Deur by ons oor te bly, gee u die geleentheid om ons dorp in sy volle glorie te verken. Ons bied skoon, en-suite akkommodasie teen 'n redelike prys, wat dit vir u moontlik maak om meer dae in ons volstruis area te spandeer. Elk van ons sewe eenhede bied 'n privaat ingang om u daardie wel-verdiende privaatheid en rustige nagrus te gee.  In die somer kan u selfs afkoel in ons swembad tydens daardie lieflike sonskyn dae.
Skakel ons gerus by:  Tel/Faks: +27 44 279 2236, Sel: +27 (0)82 442 0839, Epos:  langenhoven@absamail.co.za, Web: www.langenhovenbandb.co.za

-----

Strand
Selfsorg huis te De Beersweg 91, Strand: Die huis is 150 meter van die swemstrand, stap afstand van kafees, restaurante, "supertube" en "put-put" baan. Die 4 slaapkamer huis is ten volle toegerus met eetgerei vir 6, stoof, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster; outomatiese wasmasjien en strykyster. Daar is Ďn ruim sit- eetkamer met Ďn televisie - SAUK kanale Ė bring eie DSTV kaart vir DSTV. In die beskutte area van Ďn son-kamer kan u heerlik kuier, terwyl u snoekbraai op die braaidrom op wiele. Parkering agter 'n veiligheidshek vir twee motors is beskikbaar.
Kontak Elize by:  Tel/Faks: +27 21 8544699, Sel: +27 (0)83 021 654, Epos:  elize@melkhout-strand.co.za, Web: www.melkhout-strand.co.za

-----

Pretoria
1 slaapkamer woonstel, oopplan kombuis en sitkamer, eie braai area en veilige parkering. Haakdoornboom, Pretoria. R2000 elektrisiteit uitgesluit. Deposito betaalbaar. Tel: 012 561 1204 / 072 419 7773
Oornag akkomodasie Ė bed en ontbyt Ė R250pp. Haakdoornboom, Pretoria. Tel: 012 561 1204 / 072 419 7773

 


Rekenaaropleiding
'n kursus vir mense wat sonder rekenaars grootgeword het.
Klik hier

---------------------


Versoek 'n kwotasie aan: gert@introdata.co.za

---------------------

Is jy 'n alleenloper?

Ontmoet vir Cotie:
Cotie is betrokke by Alleenlopers vir meer as veertig jaar. Sy het 'n Enkelouer Groep  begin, toe dit nog 'n nuutjie was, in Suid Afrika. Daarna betrokke by verskillende Alleenloper groepe. Ook gekies om op verskeie komitees te dien, rakende enkellopendes. Ook gehelp om verskeie groepe tot stand te bring.
Eros Vriendekring vir Kieskeurige Alleenlopers van goeie lewenstandaard en morele waardes, het sy begin. Dit was baie suksesvol. Lede was versprei oor Suid Afrika, S.W.A., Zimbabwe, Zambie, Botswana en Engeland. [Lees meer]

Besoek ook gerus ons:
Alleenloper- vriendekring


Rekenaaropleiding
'n kursus vir mense wat sonder rekenaars grootgeword het.
Klik hier

HARTENBOS MOSSELBAAI  DANABAAI
Vir al jou eiendombehoeftes in die Suid kaap
kontak Japie Krige 044 698 1568
Japiekrige@absamail.co.za
-See uitsig erwe vanaf R400,000.00
- Seefront erwe R1,9 mil.
Te veel om te lys

Piketberg  
R760 000: Groot erf van 944m≤ met 3-slk huis geleŽ teen Hoofstraat in sakedeel van dorp. Geskik om te omskep in besigheid.  Huis is so gebou dat daar onderverdeel kan word. Kontak Hannie 083 7544 760 
R795 000: 3-slaapkamer huis met lekker groot leefvertrek.  Motorhuis met staanplek vir 2 motors. Groot erf met onderverdeel moontlikheid. Kontak Hannie 083 7544 760
R950 000: 3-slaapkamer huis met enkel motorhuis geleŽ in goeie deel van dorp. Groot waskamer en onderdak buite braai. Groot erf. Kontak Hannie 083 7544 760 
R1.2 miljoen : 4 Slaapkamer huis in outydse boustyl.  In 'n baie goeie staat van onderhoud.  Baie netjiese houtvloere en mooi houtkosyne.   Lang stoep aan voorkant.Enkel motorhuis en motorafdak.  Kontak Hannie 083 7544 760

Witbank.  Chas Everitt Specialist - Wilma Smith - Cell 082 7887 304
Lots of properties available in Witbank ranging from R400 000 to R2 200 000.  Looking for buyers!
Looking for properties to list for free in the Witbank newspaper, internet and on DSTV channel.

Sunnyside:  R550 000:  2 slk woonstel, 1 badkamer, Sitk, eetk, kombuis en toesluit motorhuis. Prys onderh. Xuan 083 457 8691
Montana:
  R600 000: 813 vierkante meter erf. Binne in Zambesi country estate. Prys onderh. Xuan 083 457 869
1
Xuan du Plessis  Tel:  012-998-9077, Fax:  012-993-0905' Cell:  083-457-8691,
Realty Check mortgage consultant, CEA-Certified Estate Agent 

HUURKOR : Telefoonno : 0124008600
Telno : 0124008649 met Faks : 0124008650 VERHURING VAN HUISE, WOONSTELLE, KAMERS
Telno : 0124008636 met Faks : 0124008650 KOMMERSIŽLE VERHURING
Telno : 0124008631 met Faks : 0124008630 ELEKTRISITEIT
Telno : 0124008656 met Faks : 0124008630 VERKOPE
Faks : 0124008622/0124008608 DEELTITELADMINISTRASIE
 
Ons dienste wat ons aanbied is as volg : Deeltiteladministrasie, KommersiŽle verhuring, Verhuring van woonstelle en huise (alle areas), Verkope (alle areas), Meteringsdienste (lees van krag/water/sanitasie).  Kontak ons via epos/telefonies : ronell@huurkor.co.za (verhuring) alwana@huurkor.co.za (kommersiŽle eiendom), george@huurkor.co.za (verkope), hennie@huurkor.co.za (Deeltiteladministrasie), gerrie@huurkor.co.za (meteringsdienste).

Xuan du Plessis  Tel:  012-998-9077, Fax:  012-993-0905' Cell:  083-457-8691,
Realty Check mortgage consultant
, CEA-Certified Estate Agent 
Elarduspark:
R686 000:  Malupeni, 3 slk dupleks, 1.5 badk, sitk, eetk, kombuis en dubbel motorhuis.  Xuan 083 457 8691
Raslouw:
R600 000:  1000 vierkante meter erf in Raslouw manor.  Xuan 083 457 8691
R480 000:  840 vierkante meter erf in Raslouw manor.  Xuan 083 457 8691
R470 000:  658 vierkante meter erf in Raslouw Manor.  Xuan 083 457 8691
R420 000Ē  672 vierkante meter erf in Raslouw Manor.  Xuan 083 457 8691
Zwartkop:
R769 000:  689 vierkante meter erf in Zwartkop golf estate.  Xuan 083 457 8691
R660 000:  Migmatite mews. 2 Slk dupleks, 2 badk, sitk, eetk, kombuis, tuin en afdak parkering.  Xuan 083 457 8691

AIDA Pretoria Adri Parsons 082 564 1408, 012 654 7176, Faks: 012 654 7283 Epos: centurions@aidasa.co.za
Ons het baie kontant kopers wat wag.....Skakel ons gerus.

Pragtige ruim huis met 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n studeer/rekenaar kamer, 'n aparte televisiekamer, sitkamer, groot, ruim kombuis. twee tuinwoonstelle(Een met twee slaapkamers en die ander een, 1 slaapkamer.) Goedgekeurde bouplanne vir 'n derde woonstel. Lapa en 'n swembad
Ideale woonhuis vir 'n beplande of bestaande groot familie, of selfs 'n toekomstige gastehuis.
Vir net R1.3 mil is hierdie die winskopie van die 21ste eeu! Sentraal geleŽ, naby lae en hoŽrskole. bus roete en winkelsentrums is slegs 'n hanetreetjie van mekaar.
Skakel sommer nou vir Johan Strydom in Pretoria vir 'n afspraak by 083 516 2932
Chanelle Strijdom chanelle2008@xsinet.co.za

House for sale- Giveaway price R220 000.00  A 3 bedroom house + swimming pool + big yard + Wendy
House + braai area + garage + 1 bathroom + separate toilet in Saaiplaas
Virginia FS URGENT SALE,  hurters@tiscali.co.za,  Charmaine CELL 083 642 3206

VAKANSIE WOONSTEL TE HUUR NUUT GEBOUDE WOONSTEL BLOK
TE
UVONGO KZN SUIDKUS

ENKELE METERS SE STAP VANAF SUPERMARK, APTEEK, DOKTERS, WASSERY, MOTORHAWE., DRANKWINKELS, TALLE RESTAURANTE EN VEEL MEER.
BAIE NABY AAN UVONGO HOOFSTRAND ( U HOEF NOOIT U MOTOR TE GEBRUIK NIE )

ALLE GERIEWE SOOS TV, DVD SPELER DSTV ( NEEM EIE KAART )
ONDERDAK PARKERING MET SEKURITEITS WAG
2 SLAAPKAMERS MET SLAAPBANK IN SITKAMER
WOONSTEL TENVOLLE TOEGERUS VIR ĎN SORGLOSE VAKANSIE
UITERS BILLIKE TARIEWE
FOTOS BESKIKBAAR OP AANVRAAG
SKAKEL: 083 562 7193 

 


Rekenaaropleiding
'n kursus vir mense wat sonder rekenaars grootgeword het.
Klik hier

---------------------


Versoek 'n kwotasie aan: gert@introdata.co.za

---------------------

Is jy 'n alleenloper?

Ontmoet vir Cotie:
Cotie is betrokke by Alleenlopers vir meer as veertig jaar. Sy het 'n Enkelouer Groep  begin, toe dit nog 'n nuutjie was, in Suid Afrika. Daarna betrokke by verskillende Alleenloper groepe. Ook gekies om op verskeie komitees te dien, rakende enkellopendes. Ook gehelp om verskeie groepe tot stand te bring.
Eros Vriendekring vir Kieskeurige Alleenlopers van goeie lewenstandaard en morele waardes, het sy begin. Dit was baie suksesvol. Lede was versprei oor Suid Afrika, S.W.A., Zimbabwe, Zambie, Botswana en Engeland. [Lees meer]

Besoek ook gerus ons:
Alleenloper- vriendekring


Rekenaaropleiding
'n kursus vir mense wat sonder rekenaars grootgeword het.
Klik hier


Rekenaaropleiding
'n kursus vir mense wat sonder rekenaars grootgeword het.
Klik hier

---------------------


Versoek 'n kwotasie aan: gert@introdata.co.za

---------------------

Is jy 'n alleenloper?

Ontmoet vir Cotie:
Cotie is betrokke by Alleenlopers vir meer as veertig jaar. Sy het 'n Enkelouer Groep  begin, toe dit nog 'n nuutjie was, in Suid Afrika. Daarna betrokke by verskillende Alleenloper groepe. Ook gekies om op verskeie komitees te dien, rakende enkellopendes. Ook gehelp om verskeie groepe tot stand te bring.
Eros Vriendekring vir Kieskeurige Alleenlopers van goeie lewenstandaard en morele waardes, het sy begin. Dit was baie suksesvol. Lede was versprei oor Suid Afrika, S.W.A., Zimbabwe, Zambie, Botswana en Engeland. [Lees meer]

Besoek ook gerus ons:
Alleenloper- vriendekring


Rekenaaropleiding
'n kursus vir mense wat sonder rekenaars grootgeword het.
Klik hier

Terug na bo   |   Tuisblad   |   Kontak ons   |   Voorstelle

Iets om by te voeg?  klik hier

Geborg deur IntroData Rekenaar Opleiding. E-pos aan:  gert@introdata.co.za Kry kontaknommers hier.
Kopiereg © 2006  [BCnet]. 
Laas opdateer: May 08, 2008 .