Al hoe meer ouers wat buite skole vir hul kinders wag, word gekaap. [Beeld]
Tuisblad | Kontak ons | Voorstelle
Iets om by te voeg? klik hier
My wens - Kort verhale - Gedigte - Rubrieke - Kuns - Rekenaaropleiding: mense bo 45! - Alleenloper vriendekring
|
Water
scam!!!!!! [Dankie aan Belinda]
Read
and pass on.I
received this email from the anti/crime initiative .....FYI
Red
alert for home owners
Al hoe meer ouers wat buite skole vir hul kinders wag, word gekaap. [Beeld]
SOMETHING FRIGHTENING!!! This will make you think twice about your food sources: A
stock clerk was sent to clean up a storeroom at their Pretoria location.
When he got back, he was complaining that the storeroom was really filthy,
and that he had noticed dried mouse or rat droppings in some areas. A
couple of days later, he started feeling like he was coming down with
stomach flu, achy joints, headache, and he started throwing up. He went to
bed and never really got up. Within two days he was so ill and weak, his
blood sugar count was down to 66 and his face and eyeballs were yellow. He
was rushed to an emergency room at Johannesburg, where they said he was
suffering from massive organ failure. He died shortly before midnight.
Ontvang vanaf Elsa: Water
scam!!!!!! Read and pass on.I received this email from the Bluff
anti/crime initiative...
Ontvang vanaf Annoniem: BEWARE
- New Hi-Jacking Technique
Please
inform all your families and friends.
Chris-Marié sê: Maandagaand (Vakansiedag) het ek agtergekom dat 'n sms wat ek gestuur het, nie deurgegaan nie. Ek het Dinsdagoggend probeer bel, maar my selfoon het gewys dat my simkaart nie geregistreer is nie. Ek het Vodacom gebel en hulle het aan my gesê dat ek die vorige dag (Maandag, die 24 ste September) in die East Rand Mall 'n "simcard swop" gedoen - wat ek nie kon gedoen het nie aangesien ek in die Weskaap bly. Ek is aanbeveel om na 'n Vodashop toe te gaan. Daar het hulle my weereens meegedeel dat my simkaart gestop is en dat 'n nuwe simkaart op my naam aan 'n ander persoon gegee is . Let wel dat dit gedoen is sonder my ID en 'n briefhoof van my besigheid waarop my selfoonkontrak is, waarsonder hulle nie nuwe simkaarte uitreik nie. Vodashop het onmiddellik die simkaart wat die ander persoon gekry het, gestop en 'n nuwe aan my uitgereik. Vodacom het gesê hulle is jammer, die persoon wat by die Vodashop werk, het per ongeluk die verkeerde nommer ingepons EN ek moenie bekommerd wees nie want die persoon het geen sms'e of telefoonoproepe op my simkaart gedoen nie. Donderdagaand het ek op ABSA se internet ingegaan om my betalings van die maand te doen. Toe die saldo's van my rekeninge opkom, het dit nie reg gelyk nie. Ek het 'n staat op my persoonlike rekening getrek en tot my skok agtergekom dat al my geld uit my rekening oorgeplaas is na verskeie ander "begunstigdes". Ontsteld het ek ABSA se internet helplyn geskakel en die eerste vraag wat die operateur vra is of ek dalk 'n "simcard swop" op my selfoon gedoen het. ABSA
het 'n tyd gelede 'n e-mail vir my (en ek glo vir ander ook!!) gestuur dat
daar op verskillende plekke gepoog is om toegang tot my rekening te kry en
dat my rekening gevries sal word tot ek op die "absa link"
ingaan en my inligting verifieer. FOUT!!!! Al my
inligting is na hierdie "persone" gestuur en al wat hulle gekort
het was my simkaart om begunstigdes op my rekening te skep.
ABSA stuur 'n kode wat jy op jou rekening moet intik - en hulle stuur dit
na jou selfoon toe. Met die dat my selfoon geblok is, was ek
nie daarvan bewus dat my rekening leeg getrek is nie. ABSA het my
boonop ingelig dat dit nie net my persoonlike rekening is wat deurgeloop
het nie, maar AL my rekeninge wat aan mekaar gekoppel is -
tot Mari se spaargeld is weg. Verder het hulle bedrae tussen al my
rekeninge oorgeplaas sodat dit n groot deurmekaarspul is.
Epos ontvang vanaf eblockwatch: This morning my wife received a e mail informing her that she has won $ 2,2 mil from a lottery with SAFA - with payment agents " Windsor Finance Limited " a tel phone number ( cell ) 0769420534 were given with fax 011 2197119 were supplied to confirm her information for payment verification services , I phoned this character a certain Mr Vince Abey he spoke English in a heavy accent and informed me that once he has all the particulars he will process the winnings - In the meantime I have located a ANTI SCAM website and found that the same crowd have attempted to scam numerous people with the same letter . Is there any department of our guys in blue that will interested in stopping these criminals that operates in our country
Yvonne
laat weet:
Gert laat weet: Daar is 'n waarskuwing wat per epos die rondte doen dat die nuutste Hijacking slenter is om suur deur 'n oop ruit in die bestuurder se gesig te gooi of te spuit. Dit is goedkoper en stiller as 'n vuurwapen en mag boonop wettig rondgedra word. Dit kan maklik deur selfs 'n oop skrefie gespuit word, en immobiliseer 'n mens onmiddelik. Dit het onlangs in die noordelike dele van Johannesburg voorgekom deur mense wat hul voordoen as ruitwassers.
Ontvang vanaf Annoniem: Ek het gehoor van gevalle waar mense na inkopies, 'n nota op die agterruit van die motor gewaar as hulle in die tru-spieel kyk. As jy uitklim om die nota te gaan lees, spring 'n persoon in jou motor, wat reeds oopgesluit is met alarms ens. af, en jaag weg.
Epos ontvang Annoniem: Na inkopies by 'n winkelssentrum word mense genader
terwyl hulle hul pakkies in hul voertuie laai. Hijack
alert! Children And Dolls Are Used As Bait By Criminals.
Criminals used a tearful child to hoodwink a victim whom they
subsequently, stunned by electric shock into unconsciousness, presumably
raped and left naked in a deserted house
Amanda laat weet: Dear
Friends:
|
---------------------
---------------------
|
Terug na bo | Tuisblad | Kontak ons | Voorstelle
Iets om by te voeg? klik hier