|
My naam is Karina Jordaan Ek is 22 en woon in Pretoria. My Wens is om
eendag 'n Haarkapster te word. Van kleins af was ek mal daaroor om met
mense se hare te werk en my passie vir dit het nog nooit verander nie.
Ongelukkig is en was daar nog nooit vondse vir my om dit te kan gaan studeer
nie. Ek moes selfs na skool gaan werk het om my ma te help met my
skoolgeld. En ek het Matriek gemaak. As daar 'n engeltjie is wat
my kan hoor: Help my asb met 'n borg vir my sudies ek is bereid om hard te
werk. Liefde en groete karinahannes@gmail.com
072 532 7760

Melandie wens:
EK vra almal se hulp asb
Ons is besig met 'n Projek genaamd Wollmer, dis 'n dorpie gelee in PTA Noord
Daar is omtrent so 900 mense 300 gesinne, waarvoor ons kos en klere elke 2de
week vat
wat ons by mense kry wat dit weg gee of gooi.
Ek wil weet as enige iemand ou klere skoene komberse ens het wat hulle nie
meer wil hê nie en ontslae wil raak daar van laat weet my, dan kom laai ek
dit op en vat die deur Wollmer toe waar die mense dit baie sal wardeer. Daar
is omtrent so +- 20 babatjies, ons is op soek na doeke bottels ens vir die
kleintjies
Of as jy van iemand weet wat ons kan help laat hulle my asb kontak.
Of as daar iemand is wat ons op hulle eie kan help sal dit waardeer word.
Vir navrae kontak myself
Baie dankie julle hulp word waardeer
Groete
Melandie
011 6516321
Epos: Yvonne.Horn@gauteng.gov.za

Tanja Human wens: HIERDIE IS ‘N WENS WAT ‘N PAAR VROUENS INSIT
ONS IS SO SES MA’S MET KINDERS WAT DIE VOORREG HET OM BY ‘N WONDERLIKE MENS
BEHUISING TE HUUR TEEN DIE LAAGSTE KOSTE MOONTLIK
(SY HELP MA’S WAT DEUR EGSKEIDINGS EN MOEILIKE TYE GAAN OM WEER OP HULLE
VOETE TE KOM) ONS HUUR SLUIT IN DIE VOLGENDE DIENSTE:
WATER EN LIGTE , TUINDIENSTE, WAS EN STRYK VAN
WASGOED, AANDETE ELKE AAND EN NOG BOONOP KOOP SY MAANDELIKS SEKERE
KRUIDENIERSWARE SOOS MELK, BROOD,PAP VIR DIE KINDERS ENS.DAN KAN DIE DAMES
NOG EEN MAAL ‘N MAAND HULLE HARE OOK GRATIS LAAT DOEN BY ‘N HAARKAPPER.
(HAARKAPPER IS ‘N BORG) DIS IS ‘N “NIE WINSGEWENDE ORGANISASIE” EN OP HIERDIE
STADIUM WEET ONS DAT DIE FINANSIEEL SWAAR GAAN. SY SUKKEL OM BORGE TE KRY OM DIE LAS LIGTER TE MAAK. HIERDIE VROU IS ‘N
ENGEL WAT OOR ONS PAAIE GEKOM HET. AS DAAR IEMAND DAAR BUITE IS WAT DALK KAN
HELP GROOT ASSEBLIEF DIT SAL HAAR OOK INSTAAT STEL OM NOG MENSE TE KAN
HELP.
DIE ORGANISASIE SE NAAM IS SHABBAT EN ZANI IS DIE ENGEL .
HAAR KONTAK NOMMER IS 082 322 3295
(012) 567-3424 / (012) 567-0390
Adres:
Micra straat 275
Sinoville
0129
ONS SE BY VOORBAAT DANKIE TanyaH@lotterspine.com

Rina Verhoef wens: Ek wil ook graag
nog 'n wens uitspreek op Rina en Bob van den Berg van Mooinooi dat daar uit
'n bron, van waar die Hemelse Vader van weet, aan hulle 'n dubbelbed gestuur
sal word om op te slaap, vir al die wonderlike dinge wat hulle aan hulle
medemens doen. Hulle het 'n versorgingsoord vir mense in nood. Mag die Here
hulle seen, asook elkeen wat hierdie wense lees.
rina@imccs.co.za

Rina Verhoef wens: Vanmore het ons
die nuus ontvang dat ons een vennoot in die besigheid gediagnoseer is met 'n
gewas op sy brein. Ek spreek die wens uit dat elkeen wat die boodskap lees 'n
gebed sal opstuur vir Manie.
rina@imccs.co.za

Rina Verhoef wens: Ek wens dat Jesus
se seeninge oorvloedig op almal sal kom, wat na die webwerf skryf, sodat al
hulle "ek wense" vervul sal word, soos Jesus dit aan hulle wil
uitdeel.
Groete in Jesus liefde
rina@imccs.co.za

Muriel
wens:
My man is blind en het sy eie besigheid maar dit gaan moeilik omdat niemand
hom regtig 'n kans wil gee nie omdat hy blind is ek wens daar wil vir hom 'n deur
oop gaan, sodat hy nie meer nodig het om so te sukkel om sy gesin te onderhou
nie, Hy is nie meer jonk nie maar my wens is dat daar 'n
barmhartigesamaritaan iewers in ons ou land is wat hom kan help ek dink hy
verdien dit want hy werk regtig baie hard en jy sal hom nooit hoor kla nie.
Hy doen "Handy Man" en rekenaarwerk. Hy is goed met rekenaars,
veral om blindes op die rekenaar te leer, hy
is ook baie goed met musiek en veral om opnames te maak, hy het 'n wye talent
en ek sal graag wil hê hy moet dit rustiger vat, hy werk regtig baie hard,
ek is siek en kan nie op die staduim werk nie.
Hy is heeltemal blind kan net tussen dag en nag onder skei, hy het iemand wat
hom help met die staal werke en tuindienste maar hy kan die staalwerk self
doen met baie voel! glo my hy doen dit, die rekenaar
het hy 'n spraak program wat hom help maar daar waar hy nie self kan aangaan
nie help die man hom ook, anders doen hy alles self hy probeer om onafhanklik
te wees van ander. Met 'n rekenaar wat hy self reg maak voel hy en weet
presies waar is wat en hoe lyk wat, hy gebruik net iemand as dit regtig nodig
is, ja ek weet dit klink ongelooflik maar dis die waarheid maar sonder ons se
Hemelse Vader sou hy dit nie kon doen nie.
Kontak
Muriel by muriel@iburst.co.za

Redakteur,
Haleluja.co.za wens:
Ek deel graag met jou die volgende behoefte. Ons Kinderbediening groei
nou so vinnig by die Andeon versorgingsoord
dat ons 'n houthuisie van minstens 6X6 meter sal moet aanskaf om die
Kinderbediening in te huisves. As een van jou lesers gelei word om ons
hierin by te staan, sal ons dit baie
waardeer. Meer inligting oor die projek is oplyn beskikbaar by www.haleluja.co.za
Seënwense
Stof Redakteur, Haleluja.co.za
redakteur@haleluja.co.za
- www.haleluja.co.za

Thea van Niekerk
wens:
EK
IS N ALLEEN OUER EN MA VAN DRIE DOGTERS WAT EK ALLEEN GROOT GEMAAK HET MET MIN INKOMSTE. EK WENS NET DAAR IS N UIT
WEG EENDAG DAT EK BAIE GELD HET OM HULLE TEVERGOED VIR AL DIE SWAAR KRY
WAAR DEUR HULLE IS. NOU IS HULLE AL GROOT EEN IS AL GETROUD MET N DOGTERJIE
EN DIE ANDER EEN HET NIE N VASTE WERK NIE EN DIE LAATLAM IS NOG OP
HO”Erskool EN SUKKEL OM TE LEER MAAR DIE INKOMSTE IS MIN SODAT EK
HAAR KAN STUUR VIR EKSTRA KLASSE OM TE PRESTEER. SO WENS ASB SAAM MET MY DAT
EK EENDAG SAL RYK WEES VOORDAT EK TOT RUSTE
KOM
THEA VAN NIEKERK Epos: tbotes@unitransmotors.co.za
|