
Ons adres:
134 Golflaan
Clubview
Centurion
(Ons is reg langs
die ou Johannesburgpad, baie naby die Zwartkops
Golfbane.)
Ry met Hans Strijdom tot by die ou Jhb pad (vanaf
die R21 tot by ou Jhb pad
is dit ongeveer 8KM)
Draai links in die ou Jhb
pad (R101) ry tot by die eerste
robot.
Draai hier links en dadelik weer regs
om langs
die ou Jhb pad te ry in die rigting
van Johannesburg.
Ry oor die eerste stopstraat. Ons is by die derde plek aan die linkerkant
by 134 Golflaan. (reg langs ou Jhb pad)
Neem die Rigellaan
afrig.
Draai links in Rigelaan in rigting
van Delmas.
Ry tot by die 2de robot (Hans Strijdom)
Draai regs in Hans Strijdom. Ry reguit vir 11Km tot by Ou Jhb pad (R101).
Draai links in die ou Jhb
pad ry tot by die eerste
robot.
Draai links by robot en dadelik
weer regs om langs
die ou Jhb pad te ry in die rigting
van Johannesburg.
Ry oor die eerste stopstraat. Ons is by die derde plek aan die linkerkant
by 134 Golflaan. (reg langs ou Jhb pad)
Vanaf Pretoria middestad
By die Fonteine Sirkel draai in die rigting van Centurion.
Naby die Fonteine kampeerterrein,
draai op die snelweg in die
rigting van Johannesburg (Ou
Ben Schoeman N14)
Draai af by die 2de afrit by Jeanln/Centurion. (Jy sal die Gautrein brug
van ‘n distansie af sien)
Draai regs in Jeanlaan
(word Lyttleton laan). Ry reguit vir
2.5Km (5de robot) tot by die Ou Johannesburgpad
(R101).
Draai regs by Ou Jhb
pad (R101) en ry reguit tot
by die eerste robot
(as jy by die robot kom is jy reeds by ons verby aan die regterkant).
Draai regs by robot en dadelik weer regs
om langs
die ou Jhb pad te ry in die rigting
van Johannesburg.
Ry oor die eerste stopstraat. Ons is by die derde plek aan die linkerkant
by 134 Golflaan. (reg langs ou Jhb pad)
Vanaf Krugersdorp:
Draai af by 2de Sandton afrit “Sandton/ Pretoria wes”
Draai links in R55 en ry reguit
vir ongeveer 1KM tot by
robot.
Draai regs by robot in die rigting
van Eldoraigne (M34)
Ry reguit vir ongeveer 8 Km (verby Eldoraigne)
tot waar pad doodloop in
Golf laan (net oor Ou Jhb pad)
Draai
regs in Golf laan. Ry kort entjie oor stopstraat. Derde plek vanaf hoek aan linkerkant
nr 134 Golf laan.
Ry verby SAMRAND afdraai
Na die Samrand afrit, moet nie links hou vir
Centurion nie, hou reguit aan.
Die volgende afrit is Jean laan/ Centurion. Draai hier af vanaf snelweg.
By robot, draai links
in Lyttleton laan (regs sou Jeanlaan
word)
Ry aan vir 2KM tot by
4de robot by Ou Jhb pad.
Draai regs by Ou Jhb pad (R101) en ry reguit tot by die eerste robot
(as jy by die robot kom is jy reeds by ons verby aan die regterkant).
Draai regs by robot en dadelik weer regs
om langs
die ou Jhb pad te ry in die rigting
van Johannesburg.
Ry oor die eerste stopstraat. Ons is by die derde plek aan die linkerkant
by 134 Golflaan. (reg langs ou Jhb pad)