
Ons adres:
134 Golflaan
Clubview
Centurion
(Ons is reg langs die ou Johannesburgpad, baie
naby die Zwartkops Golfbane.)
Ry
met Hans Strijdom tot by die ou Jhb pad (vanaf die R21 tot by ou Jhb pad is dit
ongeveer 8KM)
Draai
links in die ou Jhb pad (R101) ry tot by die eerste robot.
Draai hier links en dadelik weer regs om langs die ou Jhb pad te ry in die
rigting van Johannesburg.
Ry
oor die eerste stopstraat. Ons is by
die derde plek aan die linkerkant by 134 Golflaan. (reg langs ou Jhb pad)
Neem
die Rigellaan afrig.
Draai
links in Rigelaan in rigting van Delmas.
Ry
tot by die 2de robot (Hans Strijdom)
Draai
regs in Hans Strijdom. Ry reguit vir
11Km tot by Ou Jhb pad (R101).
Draai
links in die ou Jhb pad ry tot by die eerste robot.
Draai links by robot en dadelik weer regs om langs die ou Jhb pad te ry in die
rigting van Johannesburg.
Ry
oor die eerste stopstraat. Ons is by
die derde plek aan die linkerkant by 134 Golflaan. (reg langs ou Jhb pad)
Vanaf
Pretoria middestad
By
die Fonteine Sirkel draai in die rigting van Centurion.
Naby
die Fonteine kampeerterrein, draai op die snelweg in die rigting van
Johannesburg (Ou Ben Schoeman N14)
Draai
af by die 2de afrit by Jeanln/Centurion. (Jy sal die Gautrein brug van ‘n
distansie af sien)
Draai
regs in Jeanlaan (word Lyttleton laan).
Ry reguit vir 2.5Km (5de robot) tot by die Ou Johannesburgpad (R101).
Draai regs by Ou Jhb pad (R101) en ry reguit tot by die
eerste robot
(as jy by die robot kom is jy reeds by ons verby aan die regterkant).
Draai regs by robot en dadelik weer regs om langs die ou Jhb pad te ry in die
rigting van Johannesburg.
Ry
oor die eerste stopstraat. Ons is by
die derde plek aan die linkerkant by 134 Golflaan. (reg langs ou Jhb pad)
Vanaf
Krugersdorp:
Draai af by 2de Sandton afrit “Sandton/ Pretoria wes”
Draai
links in R55 en ry reguit vir ongeveer 1KM tot by robot.
Draai
regs by robot in die rigting van Eldoraigne (M34)
Ry
reguit vir ongeveer 8 Km (verby Eldoraigne) tot waar pad doodloop in Golf laan
(net oor Ou Jhb pad)
Draai regs in Golf
laan. Ry kort entjie oor stopstraat. Derde plek vanaf hoek aan linkerkant nr 134
Golf laan.
Ry
verby SAMRAND afdraai
Na
die Samrand afrit, moet nie links hou vir Centurion nie, hou
reguit aan.
Die
volgende afrit is Jean laan/ Centurion. Draai hier af vanaf snelweg.
By
robot, draai links in Lyttleton laan (regs sou Jeanlaan word)
Ry
aan vir 2KM tot by 4de robot by Ou Jhb pad.
Draai
regs by Ou Jhb pad (R101) en ry reguit tot by die eerste robot
(as jy by die robot kom is jy reeds by ons verby aan die regterkant).
Draai regs by robot en dadelik weer regs om langs die ou Jhb pad te ry in die
rigting van Johannesburg.
Ry
oor die eerste stopstraat. Ons is by
die derde plek aan die linkerkant by 134 Golflaan. (reg langs ou Jhb pad)