CHRISTELIK

Die ontstaan van die Bybel
SA Gospel 
Webdienste vir Gemeentes van die NG Kerk
Gratis tydskrif vir jonges.
Afrikaanse Praise & Worship nuus
Bybelmedia - Goeie Nuus
Truth Exposed - Is Jesus en Christenskap die enigste weg?
Elize Botes. Aan God die lof en eer.
Genees van kanker.
Glory2Jesus Raak betrokke.
Strandloper se Naturisme-bladsye.  
My Jeugvriendin   Gedagtes en gedig.
E-Sword Sagteware  Gratis vir Bybelstudie.
Gratis EBoeke  Gratis Eboeke vir Christene.
Koinonia Huis.  Bringing the world into focus.
Mormone vir Waarheid en Versoening
LigSuid-Afrika se enigste Afrikaanse Christelike Gesinstydskrif
Living Out Loud  Jou beste lewe begin vandag!
Vryburgers Christelike webtuiste om die nood  van minder-bevoorregtes te verlig.
Nuwe Lied Bediening Om die Vaderhart bekend te maak deur die verkondiging en bestudering van God se Woord.

Tuisblad | Kontak ons | Voorstelle

Geloofs Horlosie

Blom daar waar jy geplant is

A willing heart

As jy voel..........

As jy voel dat jy alleen in jou donker tyd staan
En jou wêreld om jou wil vergaan
As jy voel jy wil op ‘n hopie gaan sit
En diep vrese neem van jou besit
As jy voel almal het jou verwerp
En voel hoe die duiwel sy greep versterk
As jy voel die lewe het geen nut nou meer
Dink asseblief tog weer ‘n keer
Sweet druppels slaan op jou voorkop uit
En jy weet nie wat om te besluit
Daar is wel iemand wat weet van jou bestaan
Van alle pyne waardeur jy moet gaan
Hy is die Vader, onse Heer
Kry jou krag by Hom, toe, probeer
Hef op jou hande bid tot Hom
Sodat daar vrede in jou lewe kan kom
Geen beter sielsmaat sal jy kry
Want Hy het meer as almal gely

Terug na bo | Terug na tuisblad 

Bend in the road

When we feel we have nothing left to give
And we are sure the song has ended
When our days seems over
And the shadows fall
And the darkness of night has descended
Where can we go to find the strength
To valiantly keep on trying
Where can we find the hand that will dry
The tears that the heart is crying
There’s but one place to go
And that is to God
And dropping all pretense and pride
We can pour out our problems without restraint
And gain strength with Him at our side
And together we stand at life’s crossroads
And view what we think is the end
But God has a much bigger vision
And He tell’s us it’s only a bend
For the road goes on and is smoother
And the pause in the song is the rest
And the part that’s unsung and unfinished
Is the sweetest and richest and best
So rest and relax and grow stronger
Let go and let God share your load
You work is not finished or ended
You’ve just come to a bend in the road

Terug na bo | Terug na tuisblad 

Gedagte vir die week

Wat is gesonde dissipline? Dit is nie outoritêr wat rigied voorskryf nie. Dit is ook nie alte verdraagsaam sodat mense kan maak wat hulle wil nie. Gesonde dissipline verg goeie beheer, maar altyd saam met baie omgee, baie sorg en baie liefde. Goeie dissipline vra dat kinders aangemoedig word met 'n duidelike doel voor oë: dat hulle sal groei tot volwassenheid, gesonde oordeel en vryheid. Kinders moet ondersteun word om die regte waardes en norme bewustelik hulle eie te maak. Kinders moet nooit verwerp voel nie. Selfs die straf wat soms nodig mag wees, moet deur kinders as gestaltes van die liefde beleef word. Dissipline kweek gewoontes en dit word later deel van jou karakter. Later doen jy dan die regte dinge vanself. Dit word deel van jou.

ST Potgieter

Terug na bo | Terug na tuisblad 

D

 

Terug na bo | Terug na tuisblad 

E

 

Terug na bo | Terug na tuisblad 

F

 

Terug na bo | Terug na tuisblad 

G

 

Terug na bo | Terug na tuisblad 
Geborg deur IntroData Rekenaar Opleiding. E-pos aan:  braam@introdata.co.za Kry kontaknommers hier.
Kopiereg © 2006  [IntroData]. 
Laas opdateer: April 01, 2007 .