Welkom by BCnet

‘n Netwerk van sakevriende

 

.

Ledeblad

Lidmaatskap

Kontak ons

 

Ander dienste aan ons gereelde besoekers:

 

Soek iemand

My wens

Spesiale versoeke

 

Hierdie webtuiste word geborg deur:  IntroData rekenaaropleiding.

Die doel van hierdie webtuiste is om ‘n netwerk te stig van sakeondernemings wat mekaar ondersteun, asook ‘n “kontakblad” vir ander besoekers

 

Huidiglik bestaan lede en ander besoekers hoofsaaklik uit mense wat by IntroData rekenaarkursusse gedoen het, maar sal mettertyd uitgebrei word. 

 

Ons beoog om gereeld bymekaar te kom om besigheidskaartjies en idees uit te ruil.  Nuwe lede kry ook ‘n spreekbeurt om ander lede in te lig van hul besigheid.

 

Lidmaatskap is gratis maar nuwe lede sal gekeur word om kwaliteit en geloofwaardigheid te verseker.

 

 

 

Rekenaaropleiding vir mense bo 45:  Webtuiste: http://www.bcnet.co.za/kursusse.htm